0

Ek het ‘n probleem gehad met ‘n aanhoudende, irriterende droë hoes waarvoor geen medikasie wou help nie. Charl het dit met ‘n paar behandelings volkome genees.

Anti-hoes! Strand

Around October 2017 I started to feel like I was on deaths door and I had no hope. I had already been diagnosed with so many conditions from Auto immune disease, Cushings Disease and 2 types of arthritis as well as Fibromyalgia and the list just carries on had a total of 10 conditions. Was on small dosage of chemo every week to keep immune system down as well as so many other drugs. Luckily or unluckily no opioids as was allergic to it but was living in pain throughout my body 24/7. I had had this for 18 years or so by the end of 2017.I had lost complete hope as the medical doctors had basically given up on me as had no idea where to go from here. I was just living but had no life as couldn’t really do anything. My gran came across the ad for Charl in a newspaper and told me about it. I was very skeptical but was told I had tried everything else including homeopathic medicine etc and nothing else had helped me so I might as well give this a go. I had nothing to loose.  Went to Charl march 2018 and haven’t looked back. Its a slow process for me but I am off most of my medication, I am able to do more and definitely don’t feel like I am dying which I was which Charl later confirmed when I spoke about how I was feeling in the beginning.. My body is just getting better and better and I am over the moon with the results so far and though it will take me time to get to 100% I now have so much more hope.

Thank you Charl for everything.
A Grateful Patient

I have been with Charl from SoundWaves Health Clinic for more than 3 years. Initially i went for treatment of arthritis. Then in October 2015 he discovered 3 malignent spots on my pancreas. Following his advice on what and how to adjust my diet, which I diligently followed,  by February 2016 I was clean and clear.

Again in October 2016 he spotted a very small cancerous tumour in my tummy.  By January 2017 it was clean and clear. I can only Praise the Lord who has given Charl the wisdom to use the machines to see before a doctor can see. I can and will recommend him to anyone. He can help any cancer but you need to cooperate with him.

Antoinette Schoeman - Gordon's Bay

Ek het van frekwensieterapie gehoor by ʼn vriendin van my nadat ek gekla het dat ek moeg is vir al die medisyne wat ek moet drink vir “hives” . Dit was so erg dat my hele gesig en nek daarvan opgeswel het. Die dokter het my op kortisone geplaas en dit het presies 7 weke gewer, en toe van vooraf weer vlamgevat. Die kortisone het my gewig aangetas en ek was depressief.

Na my eerste toetsing en behandeling het ek al klaar beter begin voel. Ek het besluit om nie weer die kortisone te gebruik nie, maar die pompie sou ek nog byderhand hou, indien ek dit dalk nodig kry.  Na 4 behandelings het die “hives” al hoe minder geword, dit kom net baie lig voor as ek onder baie spanning is. Tot my verbasing was die oorsaak hiervan my hipotalamus wat nie reg gewerk het nie.

Sannie - Gordonsbaai

Ek het die afgelope jare geweldige brand en jeuk pyne in my onderlyf gehad. Ek was by ‘n hele paar dokters maar later is ek na ʼn ginekoloog. Na weke se behandeling het sy gesê ek sal waarskynlik  ʼn operasie moet hê, maar sy kon nie sê of dit  suksesvol sou wees nie.

Een van my vriendinne vra my eendag of ek al vir Frekwensie Terapie gegaan het Ek het niks daarvan geweet nie, maar het die volgende dag  ʼn afspraak gemaak SoundWaves Health Clinic vir toetsing.

Wat my die meeste beïndruk het was dat Charl die terapeut my glad nie fisies ondersoek het nie! Daar was 3 toetse op my gedoen. Ek was op die masjiene gekoppel en dit was dit. Hy het my verseker dat hy die probleem sou opspoor en sou my die volgende dag kontak sodat ons met die  behandeling kon begin.

Ek was daar vir 5 behandelings en al my probleme is iets van die verlede. Na jare se gebrand en gesukkel is ek steeds sonder enige ongerief!

Elsabè - Strand

A few years ago I was treated with chemotherapy and radiation, been diagnosed with tongue cancer. Well anyone who has gone through this terrible experience will know how horrific this kind of treatment can be, with a few survivors to tell the tale.

It’s wonderful to know you can go for a non-invasive check-up from Charl at SoundWaves Health Clinic in Gordon’s Bay. He not only treats the origin of the disease, but offers advice on lifestyle changes and diet. Relax in this colourful studio while being treated using the most advanced equipment in South Africa.

Love these two people!

Karen Rose Louw

Ek is tot vandag toe uiters dankbaar dat ek klankterapie ontdek het. Ek het ‘n plek byna so groot soos ‘n skuifspeld op my been gehad wat as velkanker gediagnoseer is. Na elke klankgolfbehandeling het dit gekrimp totdat dit na 4 weeklikse behandelings totaal genees is en verdwyn het. Ook is ‘n ander velkankerkolletjie op my gesig deur die klankgolfterapie volkome genees. En dit sonder die pyn van enige snykunde of medikasie, of astronomiese onkostes! In 2017het ek akute gordelroos gehad wat gewoonlik baie lank neem om te genees. Dit was uiters pynlik.Tog het die pyn na Charl se klankterapie byna onmiddellik bedaar en die gordelroos het binne 2 weke opgeklaar.

Boonop is die behandeling nog ‘n heerlike ervaring ook. Alhoewel Charl uiters professioneel in sy behandeling is, is hy vriendelik en geduldig en stel hy opreg belang in ‘n mens se klagtes, terwyl die pasiënt heerlik in ‘n uitskopstoel ontspan.

Baie Dankbaar - Somerset-Wes

Dear Charl & Anne-Marie,

You have now given me back my ability to hear normal levels of sound, for which I am eternally grateful.

Your application of Sound Wave technology has worked, when tradition medicine has no remedy. I have for eight years relied on hearing aids, which as from today, are no longer necessary. My hearing has been totally restored to normal,after only three one hour applications of this incredible technology.

I am from being skeptical, totally convinced, that enormous benefits can be achieved using sound waves

I will ensure that my result is well published and offer you the opportunity to use my comments in any form necessary.

Thankfully yours

Ian Lavender

Aanvanklik , toe ‘n vriendin ons in 2014 vertel het van klankgolfterapie, was ek bitter skepties en het ek niks daarvan geglo nie. Tog het ek  eendag die kans gevat en hom besoek – en dit was die eerste van nou al vele besoeke! Ons hardloop nou na Charl met alle pyne, kwale en skete! Sonder dat ek vir hom my probleme uitgespel het, het sy masjien dit korrek gediagnoseer.

So het hy gewaarsku dat ek ‘n probleem met diabetes het en glukosetoetse moes laat doen. Toetse het toe wel bewys dat hy “spot on” was. Ek het op ‘n stadium konsentrasieprobleme ondervind – wat hy ook met sy klankgolfbehandelings herstel het. Ongelooflik! ‘n Tyd gelede het ek erge Vertigo gehad. Gewone medikasie het geensins gehelp nie en ook dit het hy na ‘n paar behandelings genees. Ek is hom en die terapie dus baie dank verskuldig. Ek kan regtig nie dink wat ons sonder hom sal doen nie!

Charl se grootste “fan” - Strand

We have known Charl and Anne-Marie for about 3 years and experienced their Soundwaves therapy/treatment to be extremely accurate and effective in diagnosis and treatment of ailments and sickness. Charl is continuously researching and improving his knowledge and ability to use the equipment he has together with his and Anne-Marie’s faith to activate healing in many people.

We can personally testify to the ridding of prostate cancer and the instant healing from a debilitating heart infection diagnosed and cured in a single session, together with several other healing breakthroughs. Soundwaves Therapy is extremely powerful in one’s overall wellness, especially when combined with faith and belief. Bonnie and David Price

Bless you guys!

Bonnie and Dave Price, Somerset West